finansiële adviseurs | saam met jou: end-uit

 
 
 
 

Marius van Rooyen

Marius van Rooyen - Financial Advisor - Van Rooyen Raath

Marius het in 2000 sy B Compt graad by die Universiteit van die Vrystaat (‘UV’) behaal waarna hy sy rekenmeester klerkskap in 2002 by PC Bruwer & Vennote in Bloemfontein voltooi het.

Hy het toe by Sanlam sy finansiele adviseur internskap begin en dit in 2004 voltooi.

In 2005 het hy die Nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning by die UV voltooi en dieselfde jaar begin praktiseer as ‘n onafhanklike finansiële adviseur.

Hy is tans geregistreer as 'n CFP®.

Lees verder